NEWS | Latest news articles


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/grondkwessies.jpg

Nasie in Gesprek plaas die kollig op Oplossings vir Grondkwessies

  • 18 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1559

Die tweede sessie van Nasie in Gesprek op dag een van die Nampo Oesdag was ʼn voortsetting van die omstrede en politiese tema “Oplossings vir Grondkwessies.” 702/Cape Talk aanbieder, Eusebius McKaiser het hierdie onderwerp getakel met paneelgaste soos: Roelf Meyer (In Transformation Initiative); Phile van Zyl (ZZ2); Prince Mashele (Politieke Ontleder); Johannes Moller (Agri SA) sowel as Mike Mlengana (DG – Departement van Landbou, Bosbou en Visserye).

Read More


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/grononteiening.jpg

Nasie in Gesprek praat vrymoedig oor Die Ware Effek van Grondonteiening Sonder Kompensasie

  • 18 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1482

Om duidelik en vrymoedig te praat was die tema toe Nasie in Gesprek gister, 16 Mei 2017, by die Nampo Oesdag afgeskop het met Bruce Whitfield van 702/Cape Talk se The Money Show wat die aanbieder van die eerste sessie was waar Die Ware Effek van Grondonteiening Sonder Kompensasie bespreek was met gaste soos Senwes Groep HUB Francois Strydom; Pierre Venter (BASA); Agbiz HUB John Purchase sowel as Mpumelelo Mkhabela (Ntambose Konsult).

Read More