NEWS | Latest news articles


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/nasie_press_kyknet_ep_7_3_Hoender.jpg

Jy kan jou Hoenders tel met Nasie in Gesprek

  • 17 February 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2075

Die sewende episode van die nuwe seisoen van Nasie in Gesprek, die landbougespreksprogram wat die nasie aan die praat het, kyk na die pluimveebedryf wat onder toenemende druk is as gevolg van die praktyk dat internasionale pluimveeprodukte hier in die Suid-Afrikaanse mark gestort word wat ons plaaslike hoenderprodusente affekteer.

Read More