NEWS | Latest news articles


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/MmatlouPanel.jpg

Nasie in Gesprek – Risikobestuur

  • 18 May 2016
  •  Nasie in Gesprek
  •  1549

Die laaste sessie van vandag se Nasie in Gesprek tydens dag een van Nampo Oesdag in Bothaville het verteenwoordigers van John Deere, Engen, Nedbank, The Climate Corporation en Monsanto ingesluit, wat almal saamgestem het dat die beste manier om risiko’s in landbou te verminder, is om ‘n geïntegreerde oplossing te hê waar al die rolspelers in die voedselwaardeketting hul kennis deel. “Die beste manier om onsekerheid te hanteer is om te deel wat jy weet,” het die Besturende Direkteur van John Deere Sub-Sahara Afrika, Jason Brantley, gesê.

Read More