NEWS | Latest news articles


/common/data/nasieingesprek/images/2017/articles/1/2.jpg

Volledige bespreking rakende familiebesighede

  • 04 January 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1814

Die volgende seisoen van die baanbreker Nasie in Gesprek reeks het op Dinsdag 13 September 2016, by Nampo Park naby Bothaville begin. Die eerste episode van die reeks, wat vanaf Januarie 2017 op verskeie televisieplatforms uitgesaai gaan word, het talle industrieleiers en produsente die onderwerp van Familieboerdery as besigheid bespreek.

Read More