NEWS | Latest news articles


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieinGesprek/News/2017/[03]/nasie_press_suiker_3.jpg

Nasie in Gesprek reis deur suikerrietplantasies

  • 13 March 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2402

In hierdie episode van Nasie in Gesprek raak dinge ʼn bietjie soet soos ons na die Suid-Afrikaanse Suikerbedryf kyk. Die kamera kyk uit oor die uitgestrekte en mooi landskappe van die Mkuze area in KwaZulu-Natal wat bekend is vir die suikerrietplantasies en sy pragtige wildlewe.

Read More