NEWS | Latest news articles


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/suzanne.jpg

Nasie in Gesprek plaas die kollig op Vroue in Landbou

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1856

Tydens sessie twee van dag twee (17 Mei 2017) van die lewendige opname van Nasie in Gesprek, die land se leier landbouprogram, wat by Nampo Oesdag verfilm word het gekyk na Vroue in Landbou. RSG aanbieder, Suzanne Paxton het die paneelbespreking aangebied wat uit Lindie Stroebel (PMA); Liesel Foster (Dr LA Foster Boerdery) en Gloria Serobe van Wiphold bestaan het.

Read More