NEWS | Latest news articles


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/events/2017/groente/Hartbeespoort.jpg

Leer meer oor groente as net Jan en die boontjierank met Nasie in Gesprek

  • 02 March 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1767

Die agtste episode van die nuwe seisoen van Nasie in Gesprek, die landbougespreksprogram wat die nasie aan die praat het, kyk na die groentebedryf wat konstant aan die verander is waar jy vandag groenteprodukte by legio supermarkte kan aankoop. Maar wie van ons koop nog regtig groente by die varsproduktemark of by die informele verkopers langs die pad?

Read More