NEWS | Latest news articles


https://www.oneagri.co.za/images/librariesprovider7/gallery_september/press-release-photo.jpg?Status=Temp&sfvrsn=2

Nation in Conversation 2026 opens with a clear message: Farming still has a future

  • 13 May 2026
  •  
  •  41

The opening session of Nation in Conversation 2026 at NAMPO Harvest Day delivered a strong message to producers facing mounting economic pressure: farming remains one of the most important and resilient industries in the world, but success will depend on smarter thinking, diversification and disciplined decision-making.

Read More


https://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/news/nampo_kaap.jpg

Nation in Conversation back at Nampo Cape 4-6 September 2019

  • 02 August 2019
  •  
  •  3232

The agricultural community is gearing itself for the second annual Nampo Cape Agri-festival which will be held at Bredasdorp Park in the Overberg in September. And naturally, South Africa’s leading agricultural talk show, Nation in Conversation will be there to host engaging discussions on hot topics in agriculture, featuring some of the industry’s foremost thought-leaders. Panel discussions will be hosted by Theo Vorster.

Read More


//media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/Nedbank.jpg

Nedbank eager to drive agri-sector dialogue through Nation in Conversation at Nampo

  • 17 May 2017
  •  Nedbank
  •  3806

Bothaville – 15 May, 2017 - Nedbank is once again proud to participate at the premier Nampo 2017 event showcasing innovation and highlighting challenges, as well as prospective solutions, in the agri-sector.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/Family2.JPG

Nasie in Gesprek – Familiebesighede

  • 20 May 2016
  •  Nasie in Gesprek
  •  3714

Daar is geen ander manier om dit te stel nie - boerdery as ‘n familiebesigheid staan absoluut sentraal in die Suid-Afrikaanse landbou-omgewing, en is al vir eeue ‘n integrale deel van die sektor. Hierdie tema is tydens die tweede sessie van dag drie van Nasie in Gesprek bespreek, wat deur Theo Vorster, Uitvoerende Hoof van Galileo Capital, aangebied is.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/Policy_Matters.JPG

Nasie in Gesprek – Beleidsaangeleenthede

  • 19 May 2016
  •  Nasie in Gesorek
  •  3182

Die derde en laaste sessie van die tweede dag van Nasie in Gesprek het gefokus op beleidsaangeleenthede en was aangebied deur Theo Vorster, Uitvoerende Hoof van Galileo Capital, terwyl die paneel bestaan het uit Jannie de Villiers, Hoof Uitvoerende Beampte van Graan SA; dr. John Purchase, Hoof Uitvoerende Beampte van Agbiz; Hamish McBain, voormalige Uitvoerende Direkteur van Tiger Brands Bpk asook TP Nchocho, Hoof Uitvoerende Beampte van die Landbank.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/Heilige_Koeie.JPG

Nasie in Gesprek – Akademici in Gesprek Slag Heilige Koeie Met Harde Feite

  • 19 May 2016
  •  Nasie in Gesprek
  •  3219

Indien jy die kwessie van grondhervorming met die regering met ʼn houding gaan benader, gaan jy verseker verloor. So het die Politieke Ontleder, rubriekskrywer en aanbieder van die televisieprogram Megaboere, dr. Piet Croucamp, die tweede sessie van dag twee van Nasie in Gesprek by Nampo Oesdag in Bothaville afgeskop.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/12/21/Photo_Dawie_Roodt-Ferdi_Meyer-en-Theo_Vorster.JPG

Die verhouding tussen produsente en kleinhandelaars

  • 21 December 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  4455

Die wêreld beleef ‘n tweede nywerheidsrevolusie, maar hierdie keer ‘n tegnologiese nywerheidsrevolusie. Jy gaan slim yskaste kry wat self melk bestel as dit begin min raak en dit word by jou voordeur afgelewer...

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2016/press_Release/05/NationLogo.jpg

Bestuur van menslike hulpbronne en die ontwikkeling van nuwe produsente

  • 06 November 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  3760

Landbou moet as ‘n loopbaan vir die opkomende produsente bemark word. Sonder landbou kan ons nie eet nie. As almal hande vat en saamwerk, lê ‘n blink toekoms voor.

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/Press_releases/10/27/1.jpg

Aanpasbaarheid verseker die toekoms van landboumaatskappye

  • 27 October 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  3572

Landboumaatskappye moet nie bloot op verandering reageer nie, maar inderdaad verandering inisieer

Read More


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_releases/10/20/1.jpg

Wildboerdery as bedryfsvertakking in boerdery

  • 20 October 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  4304

Die politieke ontleder en rubriekskrywer, Piet Croucamp, sê alle betrokkenes in die wildboerderybedryf sal konsensus oor regulering van die bedryf moet bereik om oorregulering van buite te voorkom.

Read More